Poem -
Die Sons Opkoms
'The Sunrise.'

Waar die branders breek
Op die sagte sand
Staan ek en tuur
Duskant die horison.
Waar die bol vlam rys
In bloedrooi glorie
Wen hy sy stryd
Met duisternis.
Waar die seemeeu skreeu
En sweef op die vars wind
Proe ek die lewe
En weet so wie
'Ek Is.'

Support CosmoFunnel.com
You can help support the upkeep of CosmoFunnel.com via PayPal.